Karl XIV Johan van Swede

Karl XIV Johan
Koning van Swede en Noorweë
Portret deur Émile Mascré, 1843.
Portret deur Émile Mascré, 1843.
Bewind 5 Februarie 1818 - 8 Maart 1844
Voorganger Karl XIII & II
Opvolger Oscar I
Volle naam Jean-Baptiste Jules
Huis Bernadotte
Gebore (1763-01-26)26 Januarie 1763
Pau, Frankryk
Oorlede 8 Maart 1844 (op 81)
Stockholm
Eggenote Désirée Clary
Kinders Oscar I
Vader Henri Bernadotte
Moeder Jeanne de Saint-Jean

Karl XIV Johan (gebore Jean Bernadotte;[1] 26 Januarie 1763 - 8 Maart 1844) was van 1818 tot met sy dood koning van Swede en Noorweë. Hy was die eerste monarg van die Huis van Bernadotte.

  1. Ulf Ivar Nilsson in Allt vi trodde vi visste men som faktiskt är FEL FEL FEL!, Bokförlaget Semic 2007 ISBN 978-91-552-3572-7 p. 40

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search